<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>F</key>
<title>Uitstap: Genade onbeskryflik</title>
<lyrics>[C1]
.  B        E                  B
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              E              B
   My God my Redder vir ewig hier
.             E             G#m
   Oorvloedig is U guns oor my
.           C#m   (F#)               B
   Genade groot, ......... My God by my

[C2]
.          E                  B
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              E              B
   My God my Redder vir ewig hier
.             E             G#m
   Oorvloedig is U guns oor my
.           C#m   (F#)           B .... (C)
   Genade groot, ..... My God by my

[V1]
.   C         F       C
 Genade onbeskryflik groot:
.                G
 het U aan my bewys
.      C           F    C
 Hoor nou my lied tot U eer
.            G     C
 My dank aan U o Heer.

[C3]
.           F                 C
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              F              C
   My God my Redder vir ewig hier
.             F             Am
   Oorvloedig is U guns oor my
.          Dm    G             C
   Genade groot, ... My God by my
.           Dm    G            F (Fm / C)
   Genade groot, ... My God by my</lyrics>
</song>